Anna Basson gaan oor meer as net eiendomme - dit gaan daaroor om Stellenbosch te lééf en te vier. En iets van sy karakter aan toekomstige inwoners oor te dra.
Daarom het ons sedert Januarie 2016 besluit om blogs te skryf wat jou meer gaan leer oor Stellenbosch en meer waardering gaan gee vir sy verlede. Daar is iets vir elke persoon, en ons tweetalige blogs maak dit meer toeganklik vir meer mense. Nou is die blogs ook meer selfoonvriendelik vir wanneer jy dit op jou selfoon wil lees of op sosiale media deel.
Ons skryf artikels wat handel oor:
- Stellenbosch se vroeë geskiedenis
- Stellenbosch se fauna en flora
- Die oorsprong van sekere straatname of geboue
- Bekende legendes in Stellenbosch se verlede
- Erfenis en tradisies van Stellenbosch
In elke opsig wil ons iets skryf wat sinvol en leersaam is, al is dit net 'n oorsig. So as jy 'n kenner op die veld van geskiedenis of wetenskap is en voel jy kan iets byvoeg, voel asb vry om deel te neem aan die gesprek en so ons kennis te help verbreed.
Ons afgelope paar blogs is toegewy aan FYNBOS en die unieke rol wat dit in Stellenbosch se erfenis speel:
- Ganskos en Knoppiesbos - Stellenbosch se interessante plante en hul name
- Suikerbos en fluitjiesriet, waar kom hul name vandaan?
Ons skryf oor ander aspekte van Stellenbosch se natuurlewe wat interessant is:
Hier is 'n paar blogs oor bekende straatname en waar hul vandaan kom:
Die kern van ons blogs is om stories te vertel wat jou meer leer oor die dorp en sy mense. Hierdie afdeling vra, het jy geweet? Did you know? en deel 'n paar interessante stories of feite wat jy dalk nie geweet het nie:
- Die storie van Plankenbrug.
- Die storie van Huis Lucy I & II
- Die storie van die meulsloot
- Die storie van Dorpstraat
Laastens, as jy geïnteresseerd is in die lewe van Stellenbosch se vroeë burgers, gaan lees ons blogs oor Adam Tas en sy invloed op Suid-Afrikaanse letterkunde:
Ons hoop jy geniet die blog saammet ons! Volg ons op Twitter of Facebook as jy ons nuutste blogs wil ontvang!
--------lééf Stellenbosch----------
Anna Basson is about more than just properties, it's about living and celebrating Stellenbosch. And sharing something of its character to residents and future residents.
That is why in January 2016 we decided to write blogs that will broaden your knowledge and appreciation of Stellenbosch.
There is something for everyone, and our bilingual content now makes it more accessible. Our blogs are also more mobile friendly for sharing or reading on your phone.
We'll be writing about:
- The early history of Stellenbosch
- The fauna and flora of Stellenbosch
- The origin of certain street names and buildings
- Well-known people from Stellenbosch's past.
- Heritage and traditions in Stellenbosch.
In each instance we aim to write content that is meaningful and worthwhile, even if we give only an overview of a much larger topic. Therefore, if you are an expert in history or science, and feel you can make a contribution, please feel free to take part in the conversation and add to our understanding of Stellenbosch!
Our latest blogs are centered on Fynbos and its unique role in Stellenbosch's heritage (click to read, scroll down for English article):
- Ganskos en Knoppiesbos - Stellenbosch se interessante plante en hul name
- Suikerbos en fluitjiesriet, waar kom hul name vandaan?
We have written about other interesting aspects of nature and conservation:
Here are a few blogs about well-known street names and where they come from: Laastens, as jy geïnteresseerd is in die lewe van Stellenbosch se
The core function of our blog is to tell stories about the town and its residents. Asking, Did you know?/Het jy geweet? we share a few interesting stories and facts about Stellenbosch you might not be familiar with:
- Die storie van Plankenbrug.
- Die storie van Huis Lucy I & II
- Die storie van die meulsloot
- Die storie van Dorpstraat
If you are interested in the life of early Stellenbosch settlers, read our blog about Adam Tas and his influence on South African literature and history:
We hope you enjoy the blog with us! Follow us on twitter or facebook to get the newest blogs as they appear.
--------live Stellenbosch----------